top of page

Ons skool is toegewyd om ‘n gesonde leeromgewing te skep waar aan al die leerders se behoeftes voorsien word.   Ons wil graag soveel as moontlik van ons plaaslike gemeenskap se kinders akkommodeer.   Koshuisgeriewe is beskikbaar, asook busvervoer vanaf Ashton en Barrydale.

Skooltye

Skooltye

SOMER SKOOLTYE

Skool begin daagliks om  07:15

Skool eindig:

Maandag:  14:00

Dinsdag:  13:15

Woensdag:  14:00

Donderdag:  13:15

Vrydag:  14:00

Aktiwiteitsperiodes Dinsdae en Donderdae:  13:15 - 14:30

WINTER SKOOLTYE

Skool begin daagliks om 07:30

Skool eindig:

Maandag:  14:30

Dinsdag:  13:15

Woensdag:  14:30

Donderdag:  13:15

Vrydag:  14:00

Aktiwiteitsperiodes Dinsdae en Donderdae:  13:15 - 14:45

Belangrike Dokumente

Belangrike Dokumente

Toelatingsvorms:

Toelatingsvorms kan by die skool gekry word om ingevul te word of hier afgelaai word.

Toelatingsvorms (Kliek op die PDF ikoon)

Prospektus

HS Montagu Prospektus (Kliek op die PDF ikoon)

Gedragskode

HS Montagu Gedragskode (Kliek op die PDF ikoon)

Selfoonbeleid

HS Montagu Selfoonbeleid (Kliek op die PDF ikoon)

Skooldrag

SEUNS

• Grys lang- of kortbroek; wit hemp (somer)

• Swart baadjie, skooldas, wit hemp, grys broek (winter)

• Skoolkouse (grys)

• Swart skoolskoene (met veters)

• Swart trui

• Voorgeskrewe swart handskoene en/of serp (opsioneel in die winter)

DOGTERS

• Groen romp; wit hemp; wit sokkies swart skoolskoene met veters (somer)

• Groen romp; wit hemp; swart baadjie; skooldas; swart kouse (winter)

• Swart trui

• Voorgeskrewe handskoene en/of serp (opsioneel in die winter)

• Grys langbroek met grys kouse (opsioneel)

 

LEWERANSIERS: Die drag volgens die voorgeskrewe vereistes is verkrygbaar by Laerskool Montagu.

Winter Skooldrag

Hoofleiers Skooldrag

HS Montagu Gedragskode
Prospektus
Skooldrag
Selfoonbeleid

Skoolgelde 2024

Skoolgelde

Die skoolgeld vir 2024 is soos volg:

R14 300 per jaar @ R1 300 pm x 11 maande

Of

Eenmalige betaling @ R13 440 (betaalbaar teen 31 Jan 2024)

Of

Aftrekorder @ R1 280 pm x 11

bottom of page